AfriForum dien strafregtelike klagtes teen Nama Khoi Munisipaliteit in
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Springbok-tak het strafregtelike klagtes teen die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit ingedien rakende beweerde onregmatige transaksies ter…