Verval van Noord-Kaapse dorpe moet nou end kry
Die jarelange verval en voortdurende agteruitgaan van dorpe in die Noord-Kaap het AfriForum se takke in Springbok, Kamieskroon, Kakamas, Keimoes,…
Die jarelange verval en voortdurende agteruitgaan van dorpe in die Noord-Kaap het AfriForum se takke in Springbok, Kamieskroon, Kakamas, Keimoes,…
Die AfriForum-tak in Springbok het die week die op- en afritte van die N7 en die N14 skoongemaak. Hierdie hoofweë…
Die AfriForum-tak in Springbok het die afgelope naweek 400 liter brandstof aan die boere van die Boesmanland geskenk om boere…
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Concordia…
AfriForum se Springbok-tak het in die week van 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan Springbok Christian Academy en die Primêre Skool Springbok…
AfriForum se Springbok-tak het in die week van 18 Mei 2020 twee maande se vitamienaanvullers aan die Namakwaland-ouetehuis geskenk. Dit volg…
Die gemeenskap van Springbok het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 31 Oktober 2019 bygewoon. Die…
AfriForum het strafregtelike klagtes by die polisiestasie in Springbok ingedien ná individue rassistiese uitlatings teenoor wit mense gemaak en geweld…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die vullisterrein op Springbok besoek en geoudit, waarna bevind is dat dié terrein geensins aan…
Meer as 500 mense het vandag die eerste landwye openbare vergadering oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing