|

AfriForum ondersteun SA atletiek by bekendstelling van nuwe vereniging

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag die bekendstelling van die Forum vir Atlete Suid-Afrika (FASA), ’n unieke vereniging wat professionele Suid-Afrikaanse atlete verteenwoordig, in Pretoria bygewoon en sy steun aan die verenging toegesê. Die burgerregte-organisasie was in ’n ondersteunende rol betrokke by die stigting van die forum, wat daarop gemik is om as ’n outonome…

End of content

End of content