|

Skoliere spog met uitmuntende spelvernuf in Bloemfontein

Laerskoolleerders se uitmuntende spelvernuf het volwassenes se monde laat oophang tydens vanjaar se Spel-en-Speel-kompetisie in Bloemfontein. Dié spelkompetisie word sedert 2014 deur die burgerregte-organisasie AfriForum in samewerking met Volksblad en die onafhanklike skool Eduplus aangebied vir Afrikaanse moedertaalsprekers en leerders wat Afrikaans as eerste addisionele taal neem. Volgens Carien Bloem, onderwyskoördineerder by AfriForum, is dié…

|

Skoliere spel speel-speel in Bloemfontein

Laerskoolleerlinge se uitmuntende spelvernuf het volwassenes se monde laat oophang tydens vanjaar se Spel-en-Speel-kompetisie in Bloemfontein. Dié spelkompetisie word sedert 2014 deur die burgerregte-organisasie AfriForum, in samewerking met Volksblad en die Onafhanklike Skool Eduplus, vir beide moedertaal- en eerste addisionele taalsprekers aangebied. Volgens Carien Bloem, onderwyskoördineerder by AfriForum, is dié kompetisie ’n prettige manier om…

End of content

End of content