AfriForum se Vereeniging-tak help met opknappingsaksiesko
| |

AfriForum se Vereeniging-tak help met opknappingsaksiesko

Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 21 Maart 2020 kragte met die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) en die Dogs of War-motorfietsklub saamgespan om die begraafplaas by dié dorp se konsentrasiekamp op te knap. “Dit is ’n groot voorreg om saam met ander rolspelers in die gemeenskap projekte soos hierdie aan te pak en ons wil graag die gemeenskap…

AfriForum se Oos-Moot-tak maak spruit in 26ste Laan skoon
|

AfriForum se Oos-Moot-tak maak spruit in 26ste Laan skoon

AfriForum se Oos-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 die Louis Trichardt-spruit in 26ste Laan in samewerking met die stadsraad en plaaslike ondernemings skoongemaak. Dít volg nadat inwoners hul kommer uitgespreek het oor dwelmhandel en ander misdaad wat in die omgewing van die spruit plaasvind. In die week voordat die spruit skoongemaak is, het ’n verdagte…

AfriForum stig Pietersburg-tak en buurtwagkomitee
|

AfriForum stig Pietersburg-tak en buurtwagkomitee

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Woensdag, 25 September 2019 ’n nuwe tak in Pietersburg, sowel as ’n buurtwagkomitee gestig. Die bestuurslede is Marius Fourie (voorsitter), Hennie de Vos (ondervoorsitter), Lylani Seitz (sekretaris/tesourier), Leatithia Duvenage (portefeulje: omgewingsake & plaaslike regering), Marco Jansen van Vuuren (portefeulje: jeug), Arnold Smith (portefeulje: veiligheid), Johan Spaumer (buurtwagvoorsitter) en Riaan Jacobs…

End of content

End of content