|

Ironies dat ontblote minister sosiale media in SA wil reguleer

Van die wêreld se top demokratiese lande reguleer hul sosiale media. Só het David Mahlobo, omstrede minister van staatsveiligheid, gister op ’n inligtingsessie van die kabinet se veiligheidsgroep gereageer op ’n vraag oor “vals narratiewe” wat op sosiale media geskep word. Hy het gesê Suid-Afrika oorweeg dit om sosiale media te reguleer omdat sekere inligting…

End of content

End of content