|

Afrikaanse skole dra by tot hoë slaagsyfer en topuitslae

Die gehalte van onderrig wat Afrikaanse skole bied, is steeds van wêreldgehalte. As dit nie vir die bydra van dié skole was nie, sou die departement van basiese onderwys ’n veel laer matriekslaagsyfer en baie minder vakonderskeidings gehad het om mee te spog. Dít is van die bevindings in ’n verslag van die Skole Ondersteuningsentrum…

|

Onnies wat in moedertaal onderrig gee, is meer positief

Onderwysers wat in hul moedertaal klas gee, is meer positief as diegene wat dit in hul tweede of selfs derde taal doen en hul gemoedstoestand is beter. Maar baie onderwysers gaan erg gebuk onder onnodige administrasie, swak dissipline in skole en die klaskamer en ’n groot werklading. Dít is van die bevindings in nuwe navorsing…

|

Lesufi se voorgestelde skoleregulasies kom neer op diktatorskap

AfriForum, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Solidariteit meen die voorgestelde gewysigde skoleregulasies vir Gautengse skole in 2019 is teenstrydig met die Grondwet en dit kan skoolbeheerliggame se magte om skole suksesvol te bestuur inperk. Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het dié voorgestelde wysigings op 30 Julie in die Staatskoerant gepubliseer. Die voorstelle sluit onder meer in: Dat…

End of content

End of content