SOS gee raad oor hoe regering en departement matriekuitslae kan verbeter
|

SOS gee raad oor hoe regering en departement matriekuitslae kan verbeter

Die jaarlikse matriekuitslae moet as ’n barometer gebruik word en skoolverlaters moet eerder met vaardighede en kennis toegerus word om hul plek in die samelewing en ekonomie vol te staan. Dit help nie om standaarde te verlaag in ’n poging om ’n beter slaagsyfer te behaal nie. Só lui een van die aanbevelings in ’n…

AfriForum en SOS eis uitstel van kennisgewing oor GDO-skoleplasings – regsaksie mag volg
| |

AfriForum en SOS eis uitstel van kennisgewing oor GDO-skoleplasings – regsaksie mag volg

AfriForum en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die Gautengse departement van  onderwys (GDO) in ’n prokureursbrief dringend versoek om die uitstuur van kennisgewings oor skoleplasings tot 16 Oktober 2019 uit te stel. Dié kennisgewings word per SMS aan ouers van voornemende graad 1- en graad 8-leerders gestuur. Dít volg nadat lede van AfriForum, wat ook lede…

Sagteware-ingenieur gee jonges raad oor toekomsgeleenthede
|

Sagteware-ingenieur gee jonges raad oor toekomsgeleenthede

Kundiges het vroeër vanjaar by ’n kongres van die Solidariteit Skole Ondersteuningsentrum (SOS) gewaarsku dat die wêreld besig is om radikaal en teen ’n enorme spoed te verander en dat onderrigmodelle en klaskamerpraktyk ingrypend sal moet verander om tred hiermee te hou. Marietjie Davel, ’n ondersteuner van AfriForum en ’n gekwalifiseerde sagteware-ingenieur, deel hierdie kundiges…

|

Hoop, positiwiteit en balans belig by SOS-onderwyskongres

Ouers moet hul denkraamwerk teenoor skolesport verander. Hul toksiese ingesteldheid rondom dit kan té maklik aan hul kinders oorgedra word. Met dié boodskap het dr. Danie Brink, uitvoerende hoof van die Skole Ondersteuningsentrum (SOS), die noodsaaklikheid van ’n gesonde balans in skolesport by die SOS-kongres beklemtoon. Brink, wat al byna 19 jaar skolerugby afrig en…

|

Klaskamers moet verander om tred met industriële revolusie te hou

Die wêreld is besig om radikaal en teen ’n enorme spoed te verander. Onderwysers wat nie onderrig, die klaskameropset en hulself aanpas om tred met dié veranderinge te hou nie, sal kort voor lank irrelevant wees. Dít is die mening van kundiges wat vandag sprekers by die Solidariteit Skole Ondersteuningsentrum (SOS) se kongres in Centurion…

|

Solidariteit Beweging meen Afrikaanse onderrig het ’n blink toekoms

“Afrikaans is ’n hoëfunksie- amptelike taal in Suid-Afrika en ons kinders is daarop geregtig om onderrig in hul moedertaal te ontvang.” Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, Werner Human, adjunkhoof van Solidariteit en Carien Bloem, onderwyskoördineerder by AfriForum, het tydens AfriForum se Quo vadis-gespreksreeks in Nelspruit Suid-Afrikaanse onderwys en wat die toekoms vir ons kinders inhou,…

|

Gauteng-aanlynskoleregistrasies uitgestel na 20 Mei danksy AfriForum en SOS

Die Gautengse onderwysdepartement gaan hul aanlynregistrasieaansoeke van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitstel om regstellings aan dié stelsel te maak. Dít volg nadat AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skole Ondersteuningsentrum (SOS) ’n dringende prokureursbrief aan die departement gestuur het waarin hulle vra dat die stelsel aangepas of die proses uitgestel word tot…

|

Ouers gemaan om leerlinge betyds vir 2020 in te skryf ná Lesufi se ingrypende regulasies

Dit is lankal geen geheim dat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sy mes vir Afrikaanse skole en dié onderwysgemeenskap in het nie. Die gewraakte regulasies wat hy onlangs vir toelating goedgekeur het, versterk net die persepsie en plaas enorme druk op ouers om betyds vir hul kinders by skole aansoek te doen. Die nuwe…

|

Onderwysers soek antwoorde oor swak uitslae in besigheidstudies

Tientalle onderwysers het gister ’n vergadering van die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) in Centurion bygewoon om antwoorde te probeer kry oor waarom hordes matrikulante van 2018 so swak in besigheidstudies gevaar het. Die SOS het honderde klagtes van onderwysers van regoor die land gekry. In baie gevalle verskil uitslae van die matriekeksamen drasties van…

End of content

End of content