AfriForum moedig publiek aan om kommentaar teen destruktiewe NGV in te dien
AfriForum gaan binnekort sy kommentaar op die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) indien. Die burgerregteorganisasie moedig ook die publiek aan…
AfriForum gaan binnekort sy kommentaar op die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) indien. Die burgerregteorganisasie moedig ook die publiek aan…
Na aanleiding van President Cyril Ramaphosa se kommentaar in die parlement waartydens hy ’n rooskleurige prentjie geskilder het van die…
Die AfriForum-tak in Witbank het 40 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief geplant. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het in samewerking met Oakdale Watch en as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief 50 bome geplant….
Die AfriForum-tak in Alberton het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief tien bome aan Hoërskool Dinamika geskenk. Volgens Henk…
Die AfriForum-tak in Malmesbury het in samewerking met Big Tree Growers-groothandelkwekery 17 bome by The Lucky Lucy Foundation buite dié…
AfriForum se Delareyville-tak het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief elf vaderlandswilge in ’n plaaslike park geplant . Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing