AfriForum het ’n drieledige plan om sukses in toekoms te behaal
|

AfriForum het ’n drieledige plan om sukses in toekoms te behaal

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad gesê dié organisasie het ’n geheime wapen en plan om sukses in die toekoms te behaal. “Dié plan behels dat ons ’n roeping, ’n Veg-en-Bou-plan asook die vermoë het om die plan uit te voer. As jy besig is met iets…

|

Solidariteit Netwerk gaan R4,5 miljard in toekoms van werk belê

Elke geslag het ’n verantwoordelikheid om sy eie toekoms te skep en te bou. Om dit te doen moet daardie geslag egter dit wat hulle van die vorige geslag ontvang het, gebruik, bewaar, ontwikkel en uitbou ten einde weer iets vir die volgende geslag na te laat. As dit nie gebeur nie, sterf ’n volk…

End of content

End of content