Solidariteit stel grootste opstaanprojek in 118 jaar bekend
|

Solidariteit stel grootste opstaanprojek in 118 jaar bekend

  Deur Alet Rademeyer Solidariteit het vandag die grootste “opstaanprojek” in sy geskiedenis van 118 jaar met ’n begroting van R4,8 miljard in Pretoria bekend gestel. Die omvattende Werkherstelprogram sal oor vyf jaar geïmplementeer word en het ten doel om oplossings vir versnelde staatsverval en ekonomiese ineenstorting ná COVID-19 te bied. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof…

Eerste sooi vir Sol-Tech se nuwe kampus is vandag gespit
|

Eerste sooi vir Sol-Tech se nuwe kampus is vandag gespit

Die eerste sooi vir Sol-Tech, die beroepsopleidingskollege van Solidariteit, se nuwe kampus ter waarde van R300 miljoen is vandag in Centurion gespit. “Teen 2021 sal hierdie nie meer ’n leë stuk grond wees nie. ’n Miljoen stene gaan ’n nuwe kampus bou wat ’n lewende monument van hoop sal wees,” het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof…

|

Video’s: Sol-Tech help jou droomberoep waarmaak

Sol-Tech, die privaat beroepsopleidingskollege van Solidariteit, het onlangs ’n reeks kort, insiggewende ambagsvideo’s bekendgestel oor al die instansie se kwalifikasies. Sol-Tech bied opleiding in ’n verskeidenheid beroepskwalifikasies, insluitend elektrisiën, meulmaker, passer-en-draaier, dieselwerktuigkundige, gereedskapmaker, trekkerwerktuigkundige en sweiser, met ambagsopleiding as kern. Dié opleidingskollege het verlede jaar sy tiende bestaansjaar gevier en vandag is daar deurlopend sowat…

|

Sol-Tech vier 10 jaar van gehalte-beroepsopleiding

Sol-Tech, die privaat beroepsopleidingskollege van Solidariteit, het vandag tien jaar van uitnemende, innoverende en gehalte vaardigheidsopleiding by sy kampus in Pretoria-Wes gevier. Ondersteuners, donateurs en verteenwoordigers uit die vaardigheidsektor het dié mylpaal saam gevier. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, het gesê om in die moderne kennis-era te oorleef, is dit noodsaaklik dat mense met…

End of content

End of content