Solidariteit gaan pensioenkaping met mening beveg
|

Solidariteit gaan pensioenkaping met mening beveg

  Solidariteit sal tot in die grondwetlike hof veg om te keer dat werkers en pensioenarisse se pensioene gekaap word om in sukkelende staatsondernemings te belê. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, het vandag tydens ’n blitsseminaar in Centurion gesê dit is onaanvaarbaar dat die staat sy hande op mense se pensioengeld wil lê wat…

|

Nuwe “Groot Trek” na sowat 30 volhoubare dorpe en stede

Afrikaners gaan nie verdwyn nie en ’n bevolkingsverskuiwing is reeds onder hulle aan die gang vanaf sowat 300 dorpe oor die land heen na 30 dorpe en stede. Dié verskuiwing neem bykans die vorm van ʼn hedendaagse “Groot Trek” aan, het Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, vandag op ’n nuuskonferensie gesê waar ʼn…

End of content

End of content