AfriForum toets water, herstel slaggate in Bethal
Die AfriForum-tak in Bethal het die afgelope week as deel van hul nasionale blou-en-groendruppelprojek water in dié dorp getoets, asook…
Die AfriForum-tak in Bethal het die afgelope week as deel van hul nasionale blou-en-groendruppelprojek water in dié dorp getoets, asook…
Die AfriForum-tak in Pretoria-Oos het die afgelope twee weke die padoppervlak rondom Laerskool Tygerpoort teen ’n koste van sowat…
Die AfriForum-tak in Bethal het die afgelope week begin om slaggate in Hoëveldlaan, Van der Stellaan, Van Riebeeckstraat, Wichtstraat, Malherbestraat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister begin om 738 m2 se slaggate in die strate van Bloemfontein teen ’n koste van R250 000…
AfriForum se Witbank-tak het verlede week fase twee van hul slaggatprojek geloods. Die tak het hiertydens, met die hulp van…
Die AfriForum-buurtwag in Stella het tydens onlangse patrollies besef dat die strate in die dorp onbegaanbaar is, asook dat die…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom gaan hom vir die volgende tien maande op die herstel van slaggate in dié dorp toespits.
Die AfriForum-tak in Mooinooi het onlangs weer slaggate op die Barnardsvleipad herstel omdat die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit versuim om dié…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het vandag slaggate op die Barnardsvlei-pad in dié dorp herstel.
AfriForum het as deel van sy nasionale slaggatmaand-veldtog R260 000 van die Mkhondo plaaslike munisipaliteit geëis vir slaggate wat in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing