AfriForum se Bethal-tak vul slaggate
AfriForum se Bethal-tak het op Donderdag 6 September slaggate in Van der Stel- sowel as Hoëveldlaan gevul.
AfriForum se Bethal-tak het op Donderdag 6 September slaggate in Van der Stel- sowel as Hoëveldlaan gevul.
AfriForum se Meyerspark-tak het die afgelope paar dae slaggate in Sholto Douglasstraat teen ’n koste van sowat R22 000 gevul.
AfriForum se Bethal-tak het onlangs weer slaggate in dié dorp gevul. Die projek vind deurlopend plaas en het reeds groot…
Die AfriForum-tak in Harrismith het op 31 Julie slaggate in Bellstraat en in Juniemaand slaggate in Biddulphstraat opgevul.
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het die burgerregte-organisasie se Vanderbijlpark-tak slaggate rondom skole in dié dorp opgevul.
Die AfriForum-tak in Waverley het in samewerking met die Moot-gemeenskapsinisiatief en ander rolspelers die afgelope maand ’n kragsubstasie beveilig, water…
AfriForum het op 5 Julie 2018 ’n selfdoenaksie geloods en slaggate rondom die Hoërskool Waterkloof teen ’n koste van sowat R30 000 opgevul.
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 23 Junie slaggate in die gebied om die Laerskool Kollegepark gevul.
Aangesien die slaggate in Vryburg ’n groot gevaar vir motoriste inhou, het die plaaslike AfriForum-tak besluit om 20 dromme teer…
AfriForum se Naboomspruit-tak het die naweek in samewerking met Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit slaggate in die dorp gevul. Die AfriForum-tak het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing