Bloem se slaggate skoonveld danksy AfriForum-inisiatief
Die AfriForum-tak in Bloemfontein-Noord het onlangs die inisiatief geneem om ’n omvangryke slaggatprojek in die noordelike voorstede van hierdie stad…
Die AfriForum-tak in Bloemfontein-Noord het onlangs die inisiatief geneem om ’n omvangryke slaggatprojek in die noordelike voorstede van hierdie stad…
AfriForum se Lichtenburg-tak het van einde Oktober tot 6 November ononderbroke gewerk om noodsaaklike herstelwerk aan Lichtenburg se paaie te…
AfriForum se Thabazimbi-tak het verlede week in samewerking met die plaaslike organisasie Spitskop Landelike Veiligheid ’n groot impak op die…
Agt dae en agt ton teer – dít is al wat AfriForum se Bloemhof-tak die afgelope week nodig gehad het…
Die Hoogste Hof van Appèl het vandeesweek bevind dat die Menseregtekommissie (MRK) se bevindinge nie afdwingbaar is nie en slegs…
AfriForum se Machadodorp-tak het onlangs ’n nuwe kompakteerder aangekoop sodat hy die padoppervlak van hierdie dorp nóg vinniger gelyk kan…
AfriForum en sy meer as 160 takke landwyd het vandeesweek hard gewerk om munisipale verval teen te werk en om…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het onlangs nóg slaggate in die omgewing gevul deur 120 sakke teer te gebruik. Altesaam 18 AfriForum-…
AfriForum is steeds in ’n hofstryd met Eskom gewikkel om inligting oor kontrakte wat die nutsmaatskappy vir die verkryging van…
AfriForum se Benoni-tak is vandeesmaand op ’n missie om, nes ander AfriForum-takke landwyd, enorme slaggate te herstel om die agteruitgang…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing