|

Wys jou slag met digkuns in Afrikaans

Deur Natasha Venter Navorsing oor ’n onderwerp bewys onomwonde dat mens jouself die beste uitdruk in jou moedertaal. Dit is ook die taal waarin jy moeilike konsepte die beste verstaan. Daarom is dit belangrik dat mense voortdurend aangemoedig word om in hul moedertaal te skryf. Daar bestaan in hierdie verband verskeie skryfkompetisies om nuwe talentvolle…

End of content

End of content