#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Bethlehem-tak maak dorp skoon
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 27 September in samewerking met die Bethlehem Voortrekker Hoërskool die dorp se strate skoongemaak as…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 27 September in samewerking met die Bethlehem Voortrekker Hoërskool die dorp se strate skoongemaak as…
AfriForum se Tzaneen-tak het op 15 September die Tzaneendam suksesvol skoongemaak. Die doel van die skoonmaakaksie was om vullis in en…
As deel van die burgerregte waghond AfriForum se Rus in Vrede-veldtog wat onlangs van stapel gestuur is, is ’n skoonmaakaksie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Swartruggens-tak het vandag in samewerking met die Swartruggens Gekombineerde Skool dié dorp skoongemaak. Die huidige toestand…
Die AfriForum-tak in Standerton in samewerking met Go Garbage, ’n plaaslike kontrakteur, het verlede week ’n skoonmaakprojek op die hoek…
Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord het op 16 Maart 2017 hulp aan The Greater Tygerberg Partnership (GTP) se gemeenskapskoonmaakprojek by die Tielman Maraispark…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het in samewerking met verskeie ander organisasies en vrywilliges ’n massaskoonmaakprojek by die Tzaneen-dam uitgevoer.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Tzaneen-tak het die afgelope naweek ʼn massaskoonmaakprojek by ʼn strook van die Tzaneendam aangepak. Die Tzaneendam…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 7 Maart 2017 met fase twee van die skoonmaakprojek by die Lombaardstraat-begraafplaas in dié dorp begin.
AfriForum Jeug in Kempton Park het op Saterdag, 11 Februarie 2017, ‘n skoonmaakaksie van stapel gestuur by die ingang van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing