AfriForum se Sektor 3-tak gaan voort met skoonmaakprojek
AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het op 15 Februarie 2020 voortgegaan om die middelman in Walter Sisulustraat, wat een van die…
AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het op 15 Februarie 2020 voortgegaan om die middelman in Walter Sisulustraat, wat een van die…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 30 Januarie 2020 voortgegaan met hul volhoubare skoonmaakprojek deur die gras op die sypaadjie van Fatima…
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakprojek geloods as deel van dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog. Lede van…
Lede van AfriForum se Velddrif-tak het op Donderdag 19 September 2019 saam met ander organisasies aan ’n strandskoonmaakprojek deelgeneem. Die…
AfriForum het vandeesmaand sy Ankerdorp-padskou in Krugersdorp uitgerol en verskeie aksies uitgevoer om ’n positiewe verskil in dié dorp te…
Die AfriForum-tak in George en gemeenskapslede begin vandag moue oprol om dié Suid-Kaapse dorpie skoon te maak en reg te…
Die AfriForum-tak in Frankfort het 2019 afgeskop met die skoonmaak van dié dorp se begraafplaas. Lede van dié tak het…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het 2019 afgeskop met ’n skoonmaakprojek by die Anglo-Boereoorlog-begraafplaas in dié dorp. Hierdie selfdoenaksie is op…
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het met die aanvangs van dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie op 21 Oktober 2018 ’n patrollie…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het vandeesweek 21 nuwe stop- en toegeetekens by verskeie kruisings in dié dorp opgerig. Sommige van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing