AfriForum se Nelspruit-tak maak pad skoon
| |

AfriForum se Nelspruit-tak maak pad skoon

Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 18 Maart 2022 in samewerking met Wecare4Nelspruit en die Claremont GPF die kante van die Uitkyk-pad skoongemaak. Dié pad was erg toegegroei met bome en bosse wat stuk-stuk in die pad ingegroei het wat die pad vir voetgangers versper het. Dit het veroorsaak dat drawwers of fietsryers wat graag…

AfriForum se Nelspruit-tak maak natuurreservaat skoon
| |

AfriForum se Nelspruit-tak maak natuurreservaat skoon

Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 3 Maart 2022 in samewerking met die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit die park by die Steiltes Natuurreservaat se gras gesny en indringerplante uitgeroei. Die reservaat is ’n gewilde ontspanningsarea vir die plaaslike inwoners, drawwers en spesifiek kranige voëlkykers wat na die gesogte bosloeries kom soek wat in die reservaat broei….

AfriForum maak strate skoon in Ottosdal as deel van #OnsDorp-projek
| |

AfriForum maak strate skoon in Ottosdal as deel van #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Ottosdal het op 29 September die hoofstraat van dié dorp skoongemaak as deel van die burgerregteorganisasie se #OnsDorp-projek. Die doel van die projek is om vir plaaslike inwoners te wys dat AfriForum daar is om ’n verskil te maak en om inwoners te motiveer om meer selfdoenprojekte van stapel te stuur. “Selfdoen…

AfriForum se Bethal-tak maak Nestlé-driehoek skoon
| |

AfriForum se Bethal-tak maak Nestlé-driehoek skoon

Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September die driehoek by die Nestlé-brug op dié dorp skoongemaak. Die rotstuin op die driehoek was oortrek met bossies voordat dit skoongemaak is. Dié tak sien reeds vir drie jaar om na die driehoek in Bethal. Talle inwoners en besoekers aan dié dorp sien daagliks die driehoek omdat…

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak maak monumente skoon
| |

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak maak monumente skoon

AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 24 September as deel van Erfenisdag-vieringe monumente in die gebied skoongemaak en opgeknap. “Geskiedenis speel ’n belangrike rol in ons lewe. Dit help ons om uit die verlede te leer om beter besluite in die toekoms te neem. Daarom moet hierdie monumente bewaar word vir die toekoms,” sê…

AfriForum se Centurion-tak maak sakekern in Valhalla skoon
| |

AfriForum se Centurion-tak maak sakekern in Valhalla skoon

Die AfriForum-tak in Centurion het op 17 September ’n skoonmaakprojek in Valhalla se sentrale sakekern gehou. Hierdie gebied is al ’n geruime tyd onnet en die tak het talle klagtes daaroor ontvang. Die tak het gevolglik ’n kontrakteur aangestel om die vullis te verwyder, asook om die onkruid wat teen die sypaadjies groei met gif te…

AfriForum se Moot-tak maak twee spruite skoon
| |

AfriForum se Moot-tak maak twee spruite skoon

AfriForum se Moot-tak het op 5 September twee spruite tussen Hertzog-, Haarhoff-, Meyer- en Louis Trichardtstraat skoongemaak om onder meer veiligheid in dié gebied te bevorder. “Lang gras in openbare areas bied wegkruipplek vir kwaaddoeners en veroorsaak dat misdadigers nie vasgetrek kan word nie. Hoewel veiligheid vir ons baie belangrik is, is dit nie die…

AfriForum se Moot-tak loods skoonmaakprojek
| |

AfriForum se Moot-tak loods skoonmaakprojek

AfriForum se Moot-tak het op 15 Augustus 2020 ’n groot skoonmaakprojek in Beyerstraat, Haarhoffstraat, 16de Laan en 18de Laan in Rietfontein gehou. Groot gedeeltes rondom die waterkanaal is skoongemaak en ontbos om die veiligheid in die omgewing te verbeter. Die gebied loop veral deur onder diefstal en die lang gras en bosse het wegkruipplek aan die boosdoeners…

AfriForum se Wes-Moot-tak maak in Claremont skoon
| |

AfriForum se Wes-Moot-tak maak in Claremont skoon

AfriForum se Wes-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 ’n groot skoonmaakprojek tussen Pretoria- en Marketstraat in Claremont uitgevoer. Groot dele om die waterkanaal is skoongemaak en ontbos om veiligheid in die gebied, wat onder inbrake en diefstal deurloop, te verbeter. ’n Groot gedeelte langs die kanaal moet nog skoongemaak word, maar dit sal by ’n…

AfriForum se Sektor 3-tak gaan voort met skoonmaakprojek
| |

AfriForum se Sektor 3-tak gaan voort met skoonmaakprojek

AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het op 15 Februarie 2020 voortgegaan om die middelman in Walter Sisulustraat, wat een van die hoofingangsroetes na Bloemfontein is, skoon te maak. Dié tak en AfriForum Jeug-lede het dié skoonmaakprojek op 1 Februarie 2020 begin om die netheid van die hoofingang te verseker. Die lede gaan gereeld hier byeenkom om skoon…

End of content

End of content