Rustenburg-tak bou voort op suksesvolle skoonmaakprojek
| |

Rustenburg-tak bou voort op suksesvolle skoonmaakprojek

Die AfriForum-tak in Rustenburg het gedurende Mei nog ’n suksesvolle skoonmaakprojek voltooi. Meer as 1,9 hektaar se gras is gesny, die areas waarop gefokus is, sluit Bult-, Kerk-, en Krugerstraat in. Hierdie projek vorm deel van dié tak se volhoubaarheidsprojek wat regdeur die jaar verskillende areas skoon- en netjies maak. “Dié tak is toegewyd daaraan…

Groter Moot-tak hou maandelikse skoonmaakprojek saam gemeenskap
| |

Groter Moot-tak hou maandelikse skoonmaakprojek saam gemeenskap

AfriForum se Groter Moot-tak het oor die naweek ’n projek saam met die gemeenskap van stapel gestuur en aan die suidekant van die spruit skoongemaak. Hierdie tak het die inisiatief begin om een keer per maand saam met die gemeenskap ’n skoonmaakprojek te hou. Daar word beoog om volgende maand die noordekant van die spruit…

Rustenburg-tak help om Paul Bodenstein Park netjies te maak
| |

Rustenburg-tak help om Paul Bodenstein Park netjies te maak

Die AfriForum-tak in Rustenburg is op 14 Mei 2022 met ’n gemeenskapskoonmaakprojek genader om die Paul Bodenstein Park se gras te sny en die bome te snoei. Die projek is gedryf deur Michael Maritz, ’n passievolle Rustenburgse inwoner wat 19 ondernemings en organisasies bymekaar gekry het om met die projek te help. Meer as vyf…

AfriForum se Benoni-tak rol moue op om dorp te verbeter
| |

AfriForum se Benoni-tak rol moue op om dorp te verbeter

Die AfriForum-tak in Benoni het op 14 Mei slaggate gevul en ’n skoonmaakprojek aangepak, nadat ’n aantal klagtes ontvang is van slaggate wat die paaie onveilig maak en van publieke ruimtes wat vuil is. Altesaam 25 slaggate is in Woburnrylaan, Bunyanstraat, Swanstraat en Russellstraat gevul. AfriForum se span het ook in Bunyanstraat die gras op…

Bloemfontein-takke rol moue op in April
| |

Bloemfontein-takke rol moue op in April

AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 23 April ’n nuwe volhoubare projek in samewerking met City Run en lede van die DA aangepak. Hierdie tak is reeds besig met vier volhoubare skoonmaakprojekte in hul area en is deur City Run genader wat graag van Reyneke Laan in Heuwelsig vir padwedlope wil gebruik maak. Die…

AfriForum-tak in Heilbron en gemeenskap vat hande
| |

AfriForum-tak in Heilbron en gemeenskap vat hande

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 4 April met ’n skoonmaakprojek in Langmarkstraat in die dorp begin. Ongeag die reёn en gure weer het daar heelwat gemeenskapslede en leerders van die plaaslike skool opgedaag om ’n verskil in hul dorp te maak. Die hoof van die gevangenis het ook opgedaag met ’n span gevangenes wat…

Vanderbijlpark-tak maak area rondom substasie skoon
| |

Vanderbijlpark-tak maak area rondom substasie skoon

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark en gemeenskapslede het op 2 April ingespring en ongewenste plantegroei by die Frikkie Meyer-substasie verwyder om die area veiliger te maak. Lang gras is ook gesny en talle bome is gesnoei. Die Frikkie Meyer-substasie bedien ’n groot deel van die dorp se suidelike voorstede. Bome wat teenaan die substasie groei verskaf…

Nuwe tak in Delportshoop spring weg met skoonmaakprojek
| |

Nuwe tak in Delportshoop spring weg met skoonmaakprojek

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 2 April ’n tak in Delportshoop gestig nadat talle inwoners in die dorp hul behoefte vir die stigting van ’n AfriForum-tak uitgespreek het. Die bestuur bestaan uit Ampie Cockeran (voorsitter), Annette Doman (ondervoorsitter), Marisa Cockeran (sekretaris), Christine du Preez (tesourier), Jakes Leeuw (veiligheid) en Daniël Coetzee (plaaslikeregeringsake). “Die meeste van…

AfriForum se Wes-Moot-tak help tydens skoonmaakprojek in Claremont
| |

AfriForum se Wes-Moot-tak help tydens skoonmaakprojek in Claremont

AfriForum se Wes-Moot-tak in Pretoria het op 26 Maart 2022 gehelp om die bebosde veld in Mineralstraat, Claremont, skoon te maak nadat ’n lid van die gemeenskap die tak gekontak het vir hulp. Die jeug van die Wes-Moot-tak het saam met HGPF tydens die skoonmaakprojek gehelp om die gebied netjieser en veiliger te maak. Die…

AfriForum se Groter Moot-tak woeker voort in Maartmaand
| |

AfriForum se Groter Moot-tak woeker voort in Maartmaand

AfriForum se Groter Moot-tak het oor die langnaweek in samewerking met gemeenskapslede ’n skoonmaakprojek geloods en die spruit tussen 24ste- en 25ste Laan, langs Terblanchestraat, skoongemaak. Die tak se tuinspan het ook weereens bewys dat hul hande vir niks verkeerd staan nie deur op 22 Maart ses slaggate in die Moot-omgewing te vul. “Die gemeenskap…

End of content

End of content