AfriForum woeker met #AnkerdorpPadskou in Tzaneen
AfriForum se #AnkerdorpPadskou het Tzaneen in Julie 2019 besoek en verskeie projekte is aangepak om dié dorp en gemeenskap op…
AfriForum se #AnkerdorpPadskou het Tzaneen in Julie 2019 besoek en verskeie projekte is aangepak om dié dorp en gemeenskap op…
AfriForum en AfriForum Jeug het kragte saamgespan en op Woensdag 26 Junie 2019 ’n skoonmaakaksie op die gronde voor Bakgat…
AfriForum het gedurende Mei 2019 in George gewoeker tydens dié burgerregte-organisasie se #AnkerdorpPadskou. Verskeie aksies is suksesvol aangepak om die…
Die burgerregte-organisasie se Mosselbaai-tak is op 20 Maart 2012 met 20 lede gestig en sedertdien het dit gegroei na meer…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het in Mei 2019 op verskeie maniere hoop geskep deur inisiatief te neem en in samewerking met…
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 2 Mei 2019 in George afgeskop met die amptelike bekendstelling van die burgerregte-organisasie se landwye blou-en-groendruppelprojek. Die…
Die AfriForum-tak in Bethal het weer eens bewys dat hulle nie swak dienslewering sal aanvaar nie. Gedurende April 2019 is verskeie…
Die AfriForum-buurtwag in Oos-Moot het die afgelope naweek by die spruit op die hoek van 30ste en Cunninghamlaan bymekaargekom om…
Personeellede van gemeenskapsake by die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag self ingespring en rommel naby die hoofkantoor in Kloofsig, Centurion, opgetel…
AfriForum se Waverley-tak, ’n paar lede van AfriForum Jeug en die nuwe buurtwag het op Saterdag 6 April 2019 bymekaargekom om dele…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing