#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Vryburg-tak maak dorp skoon
AfriForum se Vryburg-tak het vandeesmaand reeds die dorp begin skoonmaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Verskeie inwoners het…
AfriForum se Vryburg-tak het vandeesmaand reeds die dorp begin skoonmaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Verskeie inwoners het…
Vullisterreine en soliede munisipale vullis is ’n moontlike goudmyn vir energie. Só meen Pieter van Niekerk, direkteur van Biolec Afrika,…
Meer as 50% van Suid-Afrika se vleilande is reeds vernietig of toon agteruitgang. Ons as mense is verantwoordelik om ons…
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman se reaksiespan het op 20 Januarie 2019 ’n hond uit haglike omstandighede gered danksy die SAPD en DBV…
AfriForum se Keimoes-tak het onlangs vullisdromme geverf en in die dorp geplaas om die gemeenskap aan te moedig om nie…
AfriForum se Kempton Park-tak het op 29 Mei 2018 ’n langtermynherwinningsprojek in samewerking met Mould, Empower, Serve (MES) – ’n organisasie sonder…
Sowat 80% van Suid-Afrika se rioolaanlegte is wanfunksioneel of funksioneer glad nie en die regering stort daagliks omtrent 5 000…
AfriForum se Upington-tak het as deel van hul samewerking met die Upington Concerned Citizens-groep ingespring om die huisie oorkant…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het na afloop van ’n gesamentlike skoonmaakaksie in die Faerie Glen-area in Pretoria ’n aantal vullisdromme in…
AfriForum se Nelspruit-tak het die begraafplaas in Boschstraat skoongemaak as deel van AfriForum se Rus in Vrede-veldtog.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing