#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Vryburg-tak maak dorp skoon
|

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Vryburg-tak maak dorp skoon

AfriForum se Vryburg-tak het vandeesmaand reeds die dorp begin skoonmaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Verskeie inwoners het oor die toestand van die dorp gekla, veral oor vullis wat oral in die dorp gestort word. Dié AfriForum-tak het dadelik ingespring om die betrokke gebied skoon te maak en taklede het al die vullis…

|

Afval-tot-energie een van verskeie oplossings vir swak vullisterreinbestuur

Vullisterreine en soliede munisipale vullis is ’n moontlike goudmyn vir energie. Só meen Pieter van Niekerk, direkteur van Biolec Afrika, ’n afval-tot-energie maatskappy wat hitte en elektriese energie uit industriële en munisipale afval genereer. Hierdie tipe praktyke word in baie lande in die wêreld toegepas en lewer hoë opbrengste. Slegs ’n klein gedeelte van die…

|

AfriForum herdenk Wêreldvleilanddag met skoonmaak-aksie

Meer as 50% van Suid-Afrika se vleilande is reeds vernietig of toon agteruitgang. Ons as mense is verantwoordelik om ons vleilande te bewaar en sodoende te verseker dat ons noodsaaklike ekostelsels optimaal funksioneer. Só meen Lambert de Klerk, AfriForum se projekkoördineerder vir omgewingsake. Die burgerregte-organisasie het as deel van Wêreldvleilanddag onlangs die vleiland in die…

|

Strafregtelike klagtes en rehabilitasie deel van AfriForum se Vaalrivier-rampplan

Sowat 80% van Suid-Afrika se rioolaanlegte is wanfunksioneel of funksioneer glad nie en die regering stort daagliks omtrent 5 000 megaliter gedeeltelik behandelde of onbehandelde riool in riviere. Só sê Marcus Pawson, AfriForum se hoof van omgewingsake, oor die voortslepende krisis rondom rioolwerke in Suid-Afrika. Die besoedeling van die Vaalrivier het veral die afgelope paar…

End of content

End of content