|

Matriekslaagsyfer verbloem nie krisis in openbare onderwys

Deur Alet Rademeyer Daar is vandag landwyd groot opgewondenheid onder derduisende leerlinge wat verlede jaar matriek geskryf het. Hoewel die slaagsyfer van die nasionale senior sertifikaateksamen (NSS) 75,1% is, maan ontleders en onderwyskundiges dat dit nie as ’n weerspieëling van die welstand van die land se onderwysstelsel gesien moet word nie. Die openbare onderwysstelsel is…

|

AfriForum bekommerd oor aanlynregistrasieplatform vir Gautengse skole

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het vandeesweek aangekondig dat die provinsie gaan wegdoen met skole se voormalige papiergedrewe inskrywingsproses en dat ouers slegs aanlyn aansoek sal  kan doen om hul kinders vir volgende jaar by skole in Gauteng in te skryf. Volgens Lesufi is die hoofdoel met die proses om ’n…

|

AfriForum sal nie toelaat dat beheerliggame in slag bly

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons kan nie toelaat dat beheerliggame se invloed in skole onderdruk word nie.  Ouers se insae en ondersteuning is ongelooflik belangrik vir skole.” Só het Carien Bloem, projekkoördineerder vir onderwys by AfriForum, gereageer nadat dit onder die burgerregte-organisasie se aandag gekom het dat die departement van basiese onderwys tans werk aan ’n…

End of content

End of content