AfriForum verwelkom heroorweging van verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite
|

AfriForum verwelkom heroorweging van verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite

AfriForum verwelkom Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys, se oorweging om die skorsing van alle buitemuurse skoolaktiwiteite, insluitend programme vir niekontaksport, op te hef. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie op 22 September ’n aanmaning in hierdie verband aan die departement gestuur en die minister versoek het om die ongegronde skorsing op te hef. Motshekga het…

AfriForum bekommerd oor COVID-skoolbrigades; sal skole met regsadvies bystaan
|

AfriForum bekommerd oor COVID-skoolbrigades; sal skole met regsadvies bystaan

AfriForum is bekommerd oor die advertensie van die Gautengse Departement van Onderwys, waarin dié departement poste adverteer vir jong werklose jeug tussen die ouderdom van 18 en 35 jaar om as lede van COVID-19-brigades opgelei te word. Volgens dié advertensie sal die brigades by skole ontplooi word om die Departement in die uitvoer van sekere…

AfriForum se Benoni-tak skenk gesigmaskers aan Laerskool Northmead
|

AfriForum se Benoni-tak skenk gesigmaskers aan Laerskool Northmead

Die Laerskool Northmead in Benoni het onlangs ’n kospakkieprojek vir behoeftige kinders in die skool van stapel gestuur. Daarom het AfriForum se Benoni-tak besluit om op 21 April 60 gesigmaskers aan die skool se personeel te skenk. Die maskers sal help om hulle teen COVID-19 te beskerm terwyl hulle kospakkies ontvang en uitdeel. Dít volg nadat…

AfriForum-tak in Heilbron oorhandig afdrukpapier aan Hoërskool Heilbron
|

AfriForum-tak in Heilbron oorhandig afdrukpapier aan Hoërskool Heilbron

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 14 Januarie vanjaar 20 bokse afdrukpapier aan die Hoërskool Heilbron oorhandig om aangewend te word vir leerders se werkvelle en notas. Dié skenking is gemaak in reaksie op ’n omsendskrywe van die skool waarin elke huisgesin versoek word om ’n boks papier skool toe te stuur om te verseker dat…

AfriForum gee met video aan desperate Eldorado Park-skoolgemeenskap ’n stem
| |

AfriForum gee met video aan desperate Eldorado Park-skoolgemeenskap ’n stem

AfriForum stel vandag ’n video-opname aan die media bekend van ’n gesprek waarin die Eldorado Park-gemeenskap vertel van hul frustrasies met inmenging waardeur die onderwysvakbond SADOU die skool probeer lamlê, asook die onvermoë van die Gautengse onderwysdepartement om hulle by te staan. Ná tevergeefse versoeke elke maand aan die onderwysdepartement, het die skoolgemeenskap van Eldorado…

Jaarlikse ophef oor matriekuitslae nie in beste belang van jonges
|

Jaarlikse ophef oor matriekuitslae nie in beste belang van jonges

Elke jaar word die begin van Januarie gekenmerk aan ’n dramatiese ophef wat oor die matriekuitslae gemaak word. Ek wonder of dit in ander eerste- en derdewêreldlande ook die geval is. Moet my glad nie verkeerd verstaan nie! Natuurlik moet goeie prestasie en harde werk erken en beloon word. Maar in Suid-Afrika is die viering…

|

Oorwinning vir AfriForum en Nkungumathe-gemeenskap vir skool in Nkandla

Die hoë hof in Pietermaritzburg het vandag in AfriForum en die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla se guns beslis om die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement te dwing om vir hulle ’n skool te bou, soos wat reeds meer as ’n dekade tevore onderneem is. Hierdie saak duur al van 2016 af. Regter Rashid Vahed het ten gunste van die…

|

Hoop, positiwiteit en balans belig by SOS-onderwyskongres

Ouers moet hul denkraamwerk teenoor skolesport verander. Hul toksiese ingesteldheid rondom dit kan té maklik aan hul kinders oorgedra word. Met dié boodskap het dr. Danie Brink, uitvoerende hoof van die Skole Ondersteuningsentrum (SOS), die noodsaaklikheid van ’n gesonde balans in skolesport by die SOS-kongres beklemtoon. Brink, wat al byna 19 jaar skolerugby afrig en…

|

Beste matrikulant

Die matriekeksamen wat vandag begin, laat my gedagtes na November 2004 terugdwaal. Ek was in matriek – 18, volwasse en amper klaar met skool. Hoewel ek nie die presiese datum kan onthou nie, onthou ek die dag soos gister toe ek my wiskunde-eindeksamenvraestel moes skryf. Die aarde was lekker nat van die vorige aand se…

|

AfriForum help om situasie by HS Overvaal te ontlont

Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum is sedert vroegoggend by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging ontplooi om te help om die plofbare situasie te ontlont nadat ’n groep EFF-lede opgeruk het om skoolbedrywighede te ontwrig. Die situasie volg op ’n hofsuitspraak deur die Pretoriase hooggeregshof wat ’n opdrag van die Gautengse onderwysdepartement ter syde gestel…

End of content

End of content