#AfriForumStaanSaam vir Skole: Versoeke vir hulppakkette stroom in
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Versoeke vir hulppakkette stroom in

AfriForum en AfriForum Jeug het op 5 Junie 2020 nóg skolehulppakkette na skole landwyd versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek. Dít volg nadat honderde skole dié burgerregtewaghond om hulp genader het aangesien hulle steeds nie hulp van die Departement van Onderwys ontvang het om veilig te heropen nie. Altesaam 300 pakkette is vandag…

AfriForum se Overstrand-tak skenk skolehulppakkette
|

AfriForum se Overstrand-tak skenk skolehulppakkette

AfriForum se Overstrand-tak het op 1 Junie 2020 skolehulppakkette aan twee skole in die Overstrand-omgewing voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Hoërskool Hermanus en Northcliff House College in Onrus het dié pakkette ontvang om hulle te help om vir heropening gereed te maak. Die…

AfriForum se Upington-tak skenk skolehulppakkette
|

AfriForum se Upington-tak skenk skolehulppakkette

AfriForum en AfriForum Jeug het op 1 Junie 2020 skolehulppakkette aan twee skole in Upington geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek. Laerskool Oranje-Noord en die Primêre Skool Op Die Voorpos het dié pakkette ontvang om hulle te help om gereed te wees om te heropen. Die skolehulppakket bestaan uit COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese…

AfriForum se Bloemfontein-takke skenk hulppakkette aan skole
|

AfriForum se Bloemfontein-takke skenk hulppakkette aan skole

Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan vier skole geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Hoërskool Jim Fouché, CVO Skool Dankbaar, Laerskool Universitas (Tjokkies) en Laerskool Willem Postma het dié pakkette ontvang om te help om onderwysers en leerders…

AfriForum versprei hulppakkette aan skole
|

AfriForum versprei hulppakkette aan skole

AfriForum se Hoogland-takke het op 28 en 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan verskeie skole in die streek versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir skole-projek. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is na die volgende skole versprei: Hoërskool Ficksburg, Harrismith Primêr, Laerskool Truida Kestell (Bethlehem), Jordania Primêre Skool…

#AfriForumStaanSaam vir skole: AfriForum se Springbok-tak skenk skolehulppakkette
|

#AfriForumStaanSaam vir skole: AfriForum se Springbok-tak skenk skolehulppakkette

AfriForum se Springbok-tak het in die week van 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan Springbok Christian Academy en die Primêre Skool Springbok oorhandig om dié skole te help om gereed te wees om te heropen. AfriForum het sy #AfriForumStaanSaam vir skole-projek begin nadat skole weinig hulp van die regering ontvang het. Die skolehulppakkette bevat weggooibare maskers en…

AfriForum se Brits-tak verskaf skolehulppakkette
|

AfriForum se Brits-tak verskaf skolehulppakkette

Die AfriForum-tak in Brits het skolehulppakkette aan vier skole in die Brits-omgewing voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Laerskool De Kroon, Hoërskool Brits, Laerskool Sonop, asook Laerskool Pansdrif het dié pakkette ontvang om hulle te help om gereed te wees om te heropen….

|

AfriForum versprei honderde gratis Covid-19-hulppakkette aan skole landwyd

  “Niemand het verlede jaar September, toe ons begrotings moes opstel, hierdie pandemie sien kom nie. Skole én ouers kry swaar, so elke bietjie hulp wat ons kry maak ’n groot verskil,” sê Buckie King, adjunkhoof van Hoërskool Kempton Park. AfriForum Onderwys, AfriForum Jeug en AfriForum se gemeenskapstrukture het vandeesweek deur hul skolehulppakkette meer as…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Skolehulppakkette bied verligting aan skole landwyd
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Skolehulppakkette bied verligting aan skole landwyd

Die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum se gemeenskapstrukture en AfriForum Jeug van stapel gestuur is, het honderde hulppakkette aan skole landwyd gestuur. Die doel van hierdie pakkette is om skole by te staan wat op 1 Junie 2020 gereed moet wees om gr. 7- en gr. 12-leerders te ontvang. Die skolehulppakket bestaan uit COVID-19-inligtingstukke, patrone vir…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Projek skop af om honderde skole gereed te maak vir heropening
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Projek skop af om honderde skole gereed te maak vir heropening

Die burgerregteorganisasie AfriForum skop vandag sy #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek af om skole te help om gereed te maak vir heropening. AfriForum se gemeenskapstrukture en AfriForum Jeug het honderde sanitasiehulppakkette na skole regoor die land versprei, terwyl AfriForum se takke ook vandeesweek in alle erns begin om skole met reinigingsmiddel te ontsmet. Die nood vir die…

End of content

End of content