AfriForum-takke help skole met COVID-19-toerusting
Die AfriForum-takke in Lydenburg en Witrivier het die afgelope tyd verskeie skole ondersteun met hulppakket- en termometerskenkings sodat dié skole…
Die AfriForum-takke in Lydenburg en Witrivier het die afgelope tyd verskeie skole ondersteun met hulppakket- en termometerskenkings sodat dié skole…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 6 Julie 2020 in samewerking met AfriForum Onderwys skolehulppakkette aan Wonderland Kleuterskool en Oppieplaas Kleuter Akademie…
AfriForum se Lydenburg-tak het in samewerking met AfriForum Onderwys ’n skolehulppakket aan Lydenburg Preprimêr geskenk. Hierdie pakket bevat handreiniger, ’n…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het drie hulppakkette aan skole in die omgewing versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek…
AfriForum se Bronkhorstspruit- en Pretoria-Wes-tak het ses hulppakkette aan skole versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in…
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het 25 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir…
Die AfriForum-takke in die Oos-Kaap het 10 hulppakkette aan skole in dié provinsie versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir…
AfriForum se Moot-, Oos-Moot- en Wes-Moot-tak het sewe skolehulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam…
Die AfriForum-takke in Limpopo het 12 skolehulppakkette aan skole in die provinsie versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir skole-projek…
AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te help om gereed te wees…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing