#AfriForumStaanSaam vir Skole: George-tak skenk hulppakkette aan kleuterskole
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: George-tak skenk hulppakkette aan kleuterskole

Die AfriForum-tak in George het nege hulppakkette aan kleuterskole in die dorp versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die waarde van een pakket beloop R6 500. Die volgende skole het pakkette…

AfriForum verleen hulp aan kleuterskool
|

AfriForum verleen hulp aan kleuterskool

AfriForum het op 6 Julie 2020 hulp verleen aan Wonderland Kleuterskool in Kriel nadat dié skool die organisasie genader het en ’n skolehulppakket versoek het. Dié pakket bevat handreiniger, ’n termometer en ’n handreinigerstaander. Skole is onder geweldige druk weens die inperking en hulle is nie almal finansieel in staat om onmiddellik die nodige beskermende toerusting aan…

AfriForum-takke help skole met COVID-19-toerusting
|

AfriForum-takke help skole met COVID-19-toerusting

Die AfriForum-takke in Lydenburg en Witrivier het die afgelope tyd verskeie skole ondersteun met hulppakket- en termometerskenkings sodat dié skole ooreenkomstig die regulasie kon heropen. AfriForum se Lydenburg-tak het, bykomend tot die skolehulppakkette wat vroeër geskenk is, agt termometers aan Hoër- en Laerskool Lydenburg geskenk. Skole neem elke oggend leerders se temperatuur voordat hulle die…

AfriForum skenk hulppakkette aan kleuterskole
|

AfriForum skenk hulppakkette aan kleuterskole

Die AfriForum-tak in Bethal het op 6 Julie 2020 in samewerking met AfriForum Onderwys skolehulppakkette aan Wonderland Kleuterskool en Oppieplaas Kleuter Akademie geskenk. Elke pakket bevat handreiniger, ’n termometer en ’n handreinigerstaander, en help skole om ooreenkomstig met die regulasie te heropen. Meer as 60 hoër- en laerskole in Mpumalanga is die afgelope twee maande van soortgelyke…

AfriForum se Helderbergkom-tak verskaf hulppakkette
|

AfriForum se Helderbergkom-tak verskaf hulppakkette

AfriForum se Helderbergkom-tak het skolehulppakkette aan vier skole en vier kleuterskole in die Helderbergkom-omgewing geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Skole en kleuterskole in Somerset-Wes, die Strand en Gordonsbaai het dié pakkette ontvang om hulle te help om gereed te wees om te…

AfriForum se Phalaborwa-tak skenk voedsel en skolehulppakket
|

AfriForum se Phalaborwa-tak skenk voedsel en skolehulppakket

Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die gemeenskap tydens die COVID-19-pandemie reeds op verskeie maniere ondersteun en het die afgelope tyd sowel kospakkies as skolehulppakkette geskenk. Die tak het op 5 Julie 2020 300 kospakkies aan behoeftige gesinne geskenk. Die tak het besef daar is ’n groot voedselnood in die gemeenskap en het kospakkies by die plaaslike Pick n Pay…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Wolmaransstad-tak verskaf hulppakket
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Wolmaransstad-tak verskaf hulppakket

AfriForum se Wolmaransstad-tak het ’n hulppakket aan die Gereformeerde Skool in dié dorp geskenk as deel van die AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die hulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. “Die Wolmaransstad-tak is dankbaar om hierdie skool te kon bystaan om…

Aliwal-Noord-tak skenk hulppakkette aan skole
| |

Aliwal-Noord-tak skenk hulppakkette aan skole

Die AfriForum-tak in Aliwal-Noord het skolehulppakkette aan Holy Cross Primary en Flamingo Primêr verskaf as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bestaan uit COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die waarde van een pakket beloop R6 500. “Hierdie projek…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Meer as R300 000 se hulp aan Mpumalanga-skole verskaf
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Meer as R300 000 se hulp aan Mpumalanga-skole verskaf

AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te help om gereed te wees om volgens die streng regulasies te heropen. Dié inisiatief, wat hulpmiddele ter waarde van meer as R300 000 aan skole versprei het, vorm deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug…

End of content

End of content