Inskrywings vir Besigheidsbytjies nou oop!
“Moenie huiwer nie, begin vandag. Jy is nooit té jonk om ’n entrepreneur te word nie.” So meen Albert van…
“Moenie huiwer nie, begin vandag. Jy is nooit té jonk om ’n entrepreneur te word nie.” So meen Albert van…
Sowat 100 leerlinge van 26 debatspanne het die afgelope naweek aan AfriForum se jaarlikse Dink of Sink-skoledebatskompetisie se nuwe streeksuitdun…
’n Totaal van sowat 900 onderwysers en hoofde het vanjaar die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Onderwyskongres bygewoon. Die SOS het…
Die wêreld is besig om radikaal en teen ’n enorme spoed te verander. Onderwysers wat nie onderrig, die klaskameropset en…
“Afrikaans is ’n hoëfunksie- amptelike taal in Suid-Afrika en ons kinders is daarop geregtig om onderrig in hul moedertaal te ontvang.”…
Die Gautengse onderwysdepartement gaan hul aanlynregistrasieaansoeke van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitstel om regstellings aan dié stelsel…
Die AfriForum-tak in George en gemeenskapslede begin vandag moue oprol om dié Suid-Kaapse dorpie skoon te maak en reg te…
Dit is lankal geen geheim dat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sy mes vir Afrikaanse skole en dié onderwysgemeenskap…
AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir gr. 1 en gr. 8…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 2 April 2019 besoek by die Laerskool Muldersdrif afgelê. Dié veldtog skep bewustheid oor afknouery…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing