Irrasionele verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite opgehef
|

Irrasionele verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite opgehef

Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys, het op 21 Oktober nuwe regulasies in die Staatskoerant gepubliseer wat die verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite ophef, onderhewig aan sekere COVID-19-veiligheidsmaatreëls. Dít volg nadat AfriForum op 22 September ’n aanmaning in hierdie verband aan die departement gestuur en die minister versoek het om die ongegronde opskorting op te…

AfriForum verwelkom heroorweging van verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite
|

AfriForum verwelkom heroorweging van verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite

AfriForum verwelkom Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys, se oorweging om die skorsing van alle buitemuurse skoolaktiwiteite, insluitend programme vir niekontaksport, op te hef. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie op 22 September ’n aanmaning in hierdie verband aan die departement gestuur en die minister versoek het om die ongegronde skorsing op te hef. Motshekga het…

Doeltreffende skole is nodig om gebalanseerde volwassenes te lewer
|

Doeltreffende skole is nodig om gebalanseerde volwassenes te lewer

Deur dr. Louis Dey Beste Ouers Gesien in die lig van die veranderde tye wat die jaar 2020 kenmerk, het sommige hoofde van die Afrikaanse skole wat die openbare skole in die oostelike voorstede van Pretoria bedien, dit gerade geag om ’n skrywe saam te stel om ouergemeenskappe se denke oor skole te stimuleer. Talle…

Bothaville-tak verskaf hulppakkette aan ses skole
| |

Bothaville-tak verskaf hulppakkette aan ses skole

AfriForum se Bothaville-tak het hulppakkette aan ses skole in die dorp en omgewing geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die skole wat pakkette ontvang het, is Hoërskool Bothaville, Eben Dönges…

AfriForum se Pietersburg-tak deel handreiniger uit
|

AfriForum se Pietersburg-tak deel handreiniger uit

AfriForum se Pietersburg-tak het op 29 Junie 2020 handreiniger aan skole geskenk om die verspreiding van COVID-19 te bekamp. Nadat die tak die skole ontsmet het en skolehulppakkette uitgedeel het, het hulle besluit om nóg ’n skenking te maak sodat die skole voortdurend teen die pandemie beskerm word. Osieteddies en Ooievaar se Nes het elkeen 40…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Potchefstroom-tak verskaf hulppakkette aan plaaslike skole
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Potchefstroom-tak verskaf hulppakkette aan plaaslike skole

AfriForum se Potchefstroom-tak het hulppakkette aan vyf skole in die dorp uitgedeel as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die waarde van elke pakket beloop R6 500. Die volgende skole het pakkette ontvang:…

Aliwal-Noord-tak skenk hulppakkette aan skole
| |

Aliwal-Noord-tak skenk hulppakkette aan skole

Die AfriForum-tak in Aliwal-Noord het skolehulppakkette aan Holy Cross Primary en Flamingo Primêr verskaf as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bestaan uit COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die waarde van een pakket beloop R6 500. “Hierdie projek…

Kimberley-tak skenk hulppakkette aan skole
|

Kimberley-tak skenk hulppakkette aan skole

Die AfriForum-tak in Kimberley het skolehulppakkette aan verskeie skole in dié dorp verskaf as deel van die #afriforumstaansaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skole wat hulppakkette ontvang het is Laerskool Eureka, Elizabeth Conradie Skool vir Liggaamlike Gestremdes, St Patrick’s CBC, Hoërskool Diamantveld, Chara Learning Academy, Snap Academy,…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Kuruman-tak voorsien skolehulppakkette
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: Kuruman-tak voorsien skolehulppakkette

AfriForum se Kuruman-tak het hulppakkette aan skole in Kuruman versprei as deel van die #afriforumstaansaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is aan Laerskool Seodin en Laerskool Kuruman voorsien. Laerskool Savanna en Hoërskool Kalahari…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Kaapstad-Noord-tak verskaf skolehulppakkette
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Kaapstad-Noord-tak verskaf skolehulppakkette

AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het 12 hulppakkette aan skole in die omgewing versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is aan skole in Bellville, Kraaifontein, Kuilsrivier, Parow en Table View…

End of content

End of content