|

AfriForum vereer skeppers van hoop

Gemeenskapsveiligheid het vanjaar tydens die AfriForum Nasionale Kongres toekennings aan AfriForum-buurtwagte wat uitnemende diens gelewer het om die veiligheid van hul onderskeie gemeenskappe te bevorder, oorhandig. Daar is hoofsaaklik twee kategorieë van toekennings: Die eerste behels uitnemende algemene diens ter verbetering van die veiligheid van gemeenskappe. Presteerders in dié kategorie het pennings ontvang. Die ander…

|

Afrikaners se bestaansvraagstuk vra groter konsentrasie

Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het vandag by AfriForum se nasionale kongres gesê Afrikaners se probleme en hul bestaansvraagstuk sal in die toekoms deur kulturele kantons en ’n werkbare konsentrasiestrategie opgelos kan word. Buys het gesê volke wat nie hul bestaansvraagstukke verstaan nie, is soos slaapwandelaars op pad na hul eie ondergang. Daar…

|

Nuwe konstitusie nodig om vervallende Grondwet te vervang

Die Grondwet het verval en ’n vyfpotige mislukking geword waarop Afrikaners nuwe antwoorde moet bied. ’n Nuwe gunstige konstitusie moet geskep én geleef word anderkant die finale Grondwet, het prof. Koos Malan, dosent in publiekreg aan die Universiteit van Pretoria, by AfriForum se derde nasionale kongres gesê. Hy het verwys na waardes en beginsels wat…

|

600 mense woon AfriForum se derde kongres by

Die burgerregte-waghond AfriForum bied sy derde nasionale kongres in Warmbad aan wat deur sowat 600 takbestuurslede bygewoon word. Willie Spies, regsverteenwoordiger van AfriForum, het die kongres geopen. Hy het verwys na prof. Antonie van Niekerk, filosoof, se uitlating vandeesweek dat AfriForum hom aan die gronddebat moet onttrek. Van Niekerk het ook gesê hy sien die…

End of content

End of content