AfriForum se Stellenbosch-tak bederf bejaardes
|

AfriForum se Stellenbosch-tak bederf bejaardes

AfriForum se Stellenbosch-tak het op 8 Julie 2020 beskuit en koeksisters aan drie plaaslike ouetehuise geskenk wat tydens die tehuise se daaglikse teetyd genuttig kan word. Geluksoord, Utophia en Azaleahof in Stellenbosch het van dié skenkings ontvang. Die skenking is moontlik gemaak deur gebruik te maak van die Stellenbosch-tak se taknoodfonds, waar inwoners van die gemeenskap donasies…

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se takke in die Groter Pretoria-distrik het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan sowat 1 270 behoeftige gesinne uitgedeel. Dié aksies is in samewerking met die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk Saai en Solidariteit Helpende Hand – en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die landwye…

AfriForum-buurtwag in Orkney help met die verspreiding van kospakkies
|

AfriForum-buurtwag in Orkney help met die verspreiding van kospakkies

AfriForum se Orkney-buurtwag het die behoefte aan die verspreiding van kospakkies in Orkney raakgesien. Die buurtwag het hul lede en ander kontakte ingespan om kos in te samel en te versprei aan mense wat hulle inkomste weens die inperking verloor het en nie vir hul gesinne kan sorg nie. Twee plaaslike supermarkte het elk ’n…

End of content

End of content