AfriForum se Krugersdorp-tak is deel van die oplossing
|

AfriForum se Krugersdorp-tak is deel van die oplossing

Die AfriForum-tak in Krugersdorp het met verskeie plaaslike ondernemings en organisasies hande gevat om verligting te bring vir inwoners wat in nood verkeer tydens die staat van inperking. Dié voedselprojek is op 3 April 2020 deur AfriForum se Krugersdorp-tak, ToyotaFanatics, Solidariteit Helpende Hand, Apcan Sekuriteit en die Laerskool Kenmare van stapel gestuur. Sedertdien is ongeveer 500 kg se…

AfriForum versprei meer as 15 000 bottels handreiniger
|

AfriForum versprei meer as 15 000 bottels handreiniger

Die burgerregteorganisasie AfriForum, is samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het oor die afgelope twee weke meer as 15 000 bottels handreiniger asook maskers geskenk aan tehuise vir bejaardes en gestremde persone, aan persone in die veiligheids-, nood- en gesondheidsdienste en aan kwesbare mense wat nie genoeg beskerming teen die koronavirus het nie. Ruimhartige bydraes van AfriForum-lede…

AfriForum se Brakpan-tak staan gemeenskap by tydens inperking
| |

AfriForum se Brakpan-tak staan gemeenskap by tydens inperking

AfriForum se Brakpan-tak was sedert die aanvang van die nasionale inperking (27 Maart 2020) tot 2 April 2020 met verskeie aktiwiteite besig. Die Brakpan-tak het in samewerking met Dalpark Kaléo NG-gemeente ’n sentrale punt geskep waar skenkings van onder meer noodsaaklike kos en klerasie gekoördineer kan word. Skenkings word bymekaargemaak, billik verdeel, verpak, en geadresseer. AfriForum se…

AfriForum se Worcester-tak reik uit na plaaslike organisasie in nood
| |

AfriForum se Worcester-tak reik uit na plaaslike organisasie in nood

Die AfriForum-tak in Worcester het op 2 April 2020, in die lig van die huidige COVID-19-krisis en as deel van AfriForum se nasionale #AfriForumStaanSaam-projek, ’n omgee-skenking aan die plaaslike Vereniging vir mense met Sensoriese Gestremdhede (VSG) in Worcester gemaak. Meer as 40 produkte – wat nie-bederfbare voedsel en skoonmaakmiddels insluit – is aan die Sean…

AfriForum-tak in Heilbron oorhandig afdrukpapier aan Hoërskool Heilbron
|

AfriForum-tak in Heilbron oorhandig afdrukpapier aan Hoërskool Heilbron

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 14 Januarie vanjaar 20 bokse afdrukpapier aan die Hoërskool Heilbron oorhandig om aangewend te word vir leerders se werkvelle en notas. Dié skenking is gemaak in reaksie op ’n omsendskrywe van die skool waarin elke huisgesin versoek word om ’n boks papier skool toe te stuur om te verseker dat…

End of content

End of content