AfriForum: Nasionale polisiekommissaris gryp na strooihalms rakende effektiewe polisiëring
|

AfriForum: Nasionale polisiekommissaris gryp na strooihalms rakende effektiewe polisiëring

Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat lt.genl. Khela Sitole, nasionale polisiekommissaris, na strooihalms gryp indien hy regtig glo effektiewe polisiëring in Suid-Afrika is aangewese op ’n bykomende 62 000 polisiebeamptes, soos berig in The Citizen op 23 Julie 2019[1]. Terwyl hy besig was om vrae te beantwoord tydens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se Alexandra-ondersoek, het Sitole aangedui dat…

End of content

End of content