AfriForum-buurtwagte hou ’n wakende oog
Die AfriForum-buurtwagte in Stilfontein en Orkney het op 19 Februarie ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie in Stilfontein gehou. Altesaam 20 voertuie en…
Die AfriForum-buurtwagte in Stilfontein en Orkney het op 19 Februarie ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie in Stilfontein gehou. Altesaam 20 voertuie en…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag wat deel vorm van die burgerregteorganisasie se Malmesbury-tak het op 27 Januarie 2022 in samewerking met die…
AfriForum se Overstrand-buurtwagte het in November begin met die burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie wat tot 15 Desember 2019 sal duur. AfriForum het…
AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 24 Augustus 2019 saam met die polisie en ander veiligheidsrolspelers ’n sigbaarheidspatrollie in De Plaat, Velddrif, Port…
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op die aand van 22 Februarie 2019 aan nóg ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Die…
Die AfriForum-buurtwagte in Brakpan, Kempton Park en Springs het in samewerking met Bakerton se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) op 11 Januarie 2019 ’n sigbaarheidspatrollie…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 30 Augustus 2018 deelgeneem aan ’n sigbaarheidsoperasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) waartydens vyf arrestasies…
Weens ’n toename in misdaad rondom die Voortrekkermonument het dié monument se bestuur die burgerregte-organisasie AfriForum genader om met die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team