Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum het die afgelope maand verskeie watertoetse in onder meer die Vaalrivier uitgevoer nadat toetse wat vroeër gedoen is, positief…
AfriForum het die afgelope maand verskeie watertoetse in onder meer die Vaalrivier uitgevoer nadat toetse wat vroeër gedoen is, positief…
AfriForum se Limpopo-buurtwagte het oor die naweek aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Op 18 September het AfriForum-buurtwagte saam met…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek altesaam 141 gemeenskappe regoor die land by hul nasionale patrollie betrek. Die doel…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het gedurende Februarie goeie samewerking met die plaaslike SAPD en ander veiligheidsinstansies aktief bevorder. Die SAPD versoek…
AfriForum se Christiana-buurtwag het van 26 November tot 12 Desember 2019 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. AfriForum het op…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek neem sedert November vanjaar aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deel. Die…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 8 November 2019 in samewerking met SAPS en Piet Retief se verkeersafdeling aan dié burgerregteorganisasie…
AfriForum se Fochville-buurtwag het op 11 Oktober 2019 hul eerste sigbaarheidspatrollie gehou om kriminele elemente in dié gebied te ontmoedig….
Die AfriForum-buurtwagte in Bultfontein, Harrismith, Odendaalsrus, Welkom, Winburg, die Sandrivier-distrik en Ventersburg het op 4 Oktober 2019 aan dié organisasie…
Die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op 13 September 2019 aan nóg ’n suksesvolle massapatrollie deelgeneem. Die plaaslike SAPD het 16 lede…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing