|

AfriForum en TKAG wil appelleer teen hidrobreking-uitspraak

Die Noord-Gautengse hoë hof het AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) se gesamentlike aansoek om die regering se voorgenome hidrobrekingregulasies nietig te verklaar, van die hand gewys. AfriForum en TKAG het in hul aansoek aangevoer dat die minister van minerale bronne nie gemagtig was om die 2015 regulasies rondom hidrobreking uit te vaardig…

|

AfriForum en TKAG betoog teen hidrobreking by Shell SA-hoofkantoor

AfriForum en die omgewingsorganisasie, Treasure Karoo Action Group (TKAG), het onlangs betoog teen Shell Suid-Afrika se aansoeke om met hidrobreking in verskeie dele van Suid-Afrika, veral die Karoo, voort te gaan. Plakkate en pamflette teen hidrobreking, asook botteltjies vol water wat deur hidrobrekingchemikalieë besoedel is, is aan Shell-personeel versprei wat by dié oliemaatskappy se hoofkantoor…

End of content

End of content