AfriForum se Hessekwa-veiligheidstrukture ontvang opleiding
| |

AfriForum se Hessekwa-veiligheidstrukture ontvang opleiding

Die Hessekwa-tak se buurt- en plaaswagte het op 12 September aan verskeie opleidingsmodules deelgeneem, waaronder vuurwapenhantering, persoonlike beskerming en selfverdediging. Lede van die Riversdal Sentraal- en Aalwynfleur-buurtwag, asook die Albertinia-plaaswag was betrokke en het opleiding ontvang om bestaande vaardighede op te skerp. Johan Crous, veiligheidsvoorsitter van AfriForum se Hessekwa-tak, het die vuurwapenopleiding aangebied en Driekus Crous…

AfriForum se Bethlehem-tak gee opleiding vir senior burgers
|

AfriForum se Bethlehem-tak gee opleiding vir senior burgers

Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Vrydag 11 Oktober 2019 veiligheidsopleiding vir die dorp se senior burgers aangebied. Tydens dié opleidingsessie het bejaardes geleer hoe om pepersproei korrek as selfverdediging te gebruik. Elke persoon wat teenwoordig was het hul eie pepersproei ontvang. Hulle het ook tydens ’n demonstrasie geleer hoe om ’n brandblusser te gebruik. “AfriForum se…

AfriForum se Vanderbijlpark-tak bied selfverdedigingklasse aan
|

AfriForum se Vanderbijlpark-tak bied selfverdedigingklasse aan

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 7 September 2019 ’n selfverdedigingkursus vir vroue aangebied onder leiding van Fortis Pro Active Defence Solutions. Tydens dié opleiding het die vroue geleer om basiese selfverdedigingstegnieke te gebruik. Van die tegnieke wat behandel is sluit weerstand teen aanvalle sonder ’n wapen in, asook meshantering. Die vroue het almal beaam dat die…

End of content

End of content