AfriForum se Aliwal-Noord-tak verkies nuwe bestuur
AfriForum se Aliwal-Noord-tak verkies op 6 Februarie 2019 ’n nuwe bestuur tydens ’n vergadering wat om 18:00 by die Aliwal-Noord…
AfriForum se Aliwal-Noord-tak verkies op 6 Februarie 2019 ’n nuwe bestuur tydens ’n vergadering wat om 18:00 by die Aliwal-Noord…
Die AfriForum-tak in Germiston het oorlog teen die haglike toestand van die dorp verklaar en gevolglik op 17 November ’n massaskoonmaakaksie…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 27 September in samewerking met die Bethlehem Voortrekker Hoërskool die dorp se strate skoongemaak as…
“Niks merkwaardig in die geskiedenis het tot stand gekom sonder mense wat ’n droom bedink het nie.” Só meen Frans…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in Oktober 2017 reeds talle verkeerstekens aangebring as deel van die burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog….
AfriForum se Alberton-tak het die afgelope maand 45 bome by ses skole geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se…
AfriForum en Helpende Hand se Vryheid-takke beplan ’n gesamentlike gemeenskapsentrum vir dié dorp. Hierdie is die eerste van sy soort…
Deur Alet Rademeyer ’n Strategie vir groter selfstandigheid van Afrikaanse openbare skole is dringend nodig omdat die skole toenemend deur…
Die burgerregte-organisasie gaan vandeesmaand ʼn nasionale veldtog genaamd “Slaggatmaand” van stapel stuur waartydens sowat 2 000 slaggate landwyd herstel sal…
Gemeenskappe wat in die toekoms wil oorleef, sal toenemend dinge vir hulself moet doen omdat die staat nie die verpligting…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing