AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit
|

AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit

AfriForum het pas ’n dringende prokureursbrief aan die betrokke owerhede gerig namens ’n groep Suid-Afrikaners wat tans in die Peermont Metcourt Hotel in kwarantyn is. Dié groep is meegedeel dat hulle die volgende 14 dae in kwarantyn in die hotel moet deurbring ten spyte van regulasies wat op 17 Julie 2020 gepubliseer is wat die opsie van…

AfriForum-regspan behaal oorwinning vir Grey-leerders in kwarantyn
|

AfriForum-regspan behaal oorwinning vir Grey-leerders in kwarantyn

Die burgerregteorganisasie AfriForum het pas verneem die 19 leerders van Grey Kollege in Bloemfontein wat sedert Dinsdag deur die staat in kwarantyn gehou is, nou in hulle ouers se sorg gelaat word en toegelaat sal word om self te isoleer vir die vereiste 14 dae. AfriForum beskou dit as ’n reuse-oorwinning vir die regte van…

AfriForum hof toe oor Dlamini-Zuma se irrasionele kwarantynregulasies
|

AfriForum hof toe oor Dlamini-Zuma se irrasionele kwarantynregulasies

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, se drakoniese regulasies ongeldig te laat verklaar. Dié regulasies is daarop gemik om almal wat positief toets vir COVID-19 onder verpligte staatskwarantyn te plaas. AfriForum se aansoek berus…

AfriForum eis beter kommunikasie oor repatriasie en selfisolasie daarna
|

AfriForum eis beter kommunikasie oor repatriasie en selfisolasie daarna

Die burgerregteorganisasie AfriForum het gisteraand ’n dringende prokureursbrief aan onderskeidelik die Minister van Gesondheid, van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, en van Openbare Werke gerig om te eis dat Suid-Afrikaners wat gerepatrieer word meer gereeld en duidelik van die reëlings vir hul terugkeer ingelig word. Die organisasie eis ook dat dié Suid-Afrikaners en ander wat oor…

End of content

End of content