#AnkerdorpPadskou: AfriForum bestee R71 000 aan opknappingswerk
AfriForum het einde November sy Ankerdorp-projek in Bethlehem met verskeie opknappingsprojekte afgesluit. Die #AnkerdorpPadskou het in Februarie vanjaar afgeskop en…
AfriForum het einde November sy Ankerdorp-projek in Bethlehem met verskeie opknappingsprojekte afgesluit. Die #AnkerdorpPadskou het in Februarie vanjaar afgeskop en…
AfriForum se #AnkerdorpPadskou het op 31 Mei 2019 in Nelspruit begin en die Nelspruit-tak het reeds verskeie selfdoen- en skoonmaakaksies in Nelspruit…
Die AfriForum-tak in Vryheid het die afgelope week begin om verskeie voetoorgange te verf ten einde padveiligheid in dié dorp…
Die AfriForum-tak in Reitz het op 2 April 2019 ’n algemene vergadering gehou en die gemeenskap genooi om probleme wat in dié…
AfriForum skop vandag sy ankerdorppadskou in Pretoria af. Tydens dié loodsweek gaan AfriForum se personeel vullis in strate optel, padtekens…
Die jeugvleuel van AfriForum se Marble Hall-tak het op 9 Februarie 2019 dié dorp se verwelkomingsmonument opgeknap en ook ’n rotstuin voor…
Op 26 Januarie 2019 het AfriForum se Lichtenburg-tak die jaar goed afgeskop met die voltooiing van hul verfprojek se eerste fase. Ná…
AfriForum het die afgelope naweek in samewerking met Amandri Tuindienste die bebosde ruimte op die hoek van Trichardtweg en Cradocklaan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing