AfriForum verf padtekens by Hoërskool Waterkloof
AfriForum het op 8 en 9 November 2019 ’n selfdoenaksie by die Hoërskool Waterkloof in Pretoria gehou waartydens die organisasie gehelp het…
AfriForum het op 8 en 9 November 2019 ’n selfdoenaksie by die Hoërskool Waterkloof in Pretoria gehou waartydens die organisasie gehelp het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is in Junie in Nelspruit gehou waartydens verskeie selfdoen-, skoonmaak- en veiligheidsaksies aangepak is.
Die AfriForum tak in Pretoria-Wes het tussen 14 en 24 November 2017 ’n aantal slaggate in Quaggastraat in dié voorstad…
As deel van die burgerregte waghond AfriForum se Rus in Vrede-veldtog wat onlangs van stapel gestuur is, is ’n skoonmaakaksie…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het oor die afgelope twee weke 111 slaggate in dié dorp herstel. Dit behels ’n gebied…
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het Saterdag, 20 Mei 2017, die gebied rondom die verkeersdepartement se kantoor op die dorp…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Vrydag, 5 Mei 2017 in samewerking met die Hervormde Kerk, karwagte, vrywilligers en die plaaslike munisipaliteit…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister begin om 738 m2 se slaggate in die strate van Bloemfontein teen ’n koste van R250 000…
Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week in samewerking met plaaslike besighede en gemeenskapslede ’n skoonmaakprojek in dié dorp geloods.
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Vrydag, 31 Maart 2017 in samewerking met die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit, die belastingbetalersvereniging en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing