Suid-Tiroler deel lesse oor selfstandigheid
Thomas Sinha, ’n inwoner van die selfstandige Europese provinsie Suid-Tirool, het dié gemeenskap se stryd vir selfstandigheid by die derde…
Thomas Sinha, ’n inwoner van die selfstandige Europese provinsie Suid-Tirool, het dié gemeenskap se stryd vir selfstandigheid by die derde…
Die burgerregtewaghond AfriForum het oor ’n tydperk van 13 jaar tot 212 000 lede gegroei. William Waugh, adjunk- uitvoerende hoof…
AfriForum het Saterdag die Vissershoek-begraafplaas opgeknap en weer toeganklik gemaak vir mense om hulle geliefdes wat daar begrawe is, te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 27 Julie 2018 ’n skoonmaakaksie in Kloofsig, Centurion gehou waartydens ’n voetgangerspad skoongemaak is. Dié pad…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 23 Junie slaggate in die gebied om die Laerskool Kollegepark gevul.
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Edenvale-tak op 23 Junie 2018 ‘n massa-skoonmaakaksie in die middestad gehou.
Die AfriForum-buurtwag in Brakpan het op 17 Junie 2018 ’n patrollie in dié dorp gehou, asook nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Dít volg nadat…
Lede en personeel van die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Junie 2018 in samewerking met Pretoria FM en ander rolspelers die gebied rondom…
AfriForum se Westonaria-tak het op Saterdag, 9 Junie 2018, die pad na die plaaslike begraafplaas skoongemaak en verskeie vragte rommel…
Verskeie AfriForum-takke het reeds ingespring en suksesvolle selfdoenaksies in hul dorpe geloods as deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog, wat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing