AfriForum se #OnsDorp-veldtog spoor skoonmaakaksie aan
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in 2018 ’n suksesvolle skoonmaakprojek as deel van die #OnsDorp-veldtog geloods. Dié skoonmaakprojek het sedertdien verder…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in 2018 ’n suksesvolle skoonmaakprojek as deel van die #OnsDorp-veldtog geloods. Dié skoonmaakprojek het sedertdien verder…
Die AfriForum-tak in Frankfort het 2019 afgeskop met die skoonmaak van dié dorp se begraafplaas. Lede van dié tak het…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het 2019 afgeskop met ’n skoonmaakprojek by die Anglo-Boereoorlog-begraafplaas in dié dorp. Hierdie selfdoenaksie is op…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die jaar afgeskop met die loods van twee projekte wat op padveiligheid fokus. Die tak…
AfriForum se Bethal-tak het 2018 op ’n hoë noot met ’n reuseslaggatvullingsprojek in Bethal se sentrale sakekern afgesluit.
Die AfriForum-tak in Germiston het oorlog teen die haglike toestand van die dorp verklaar en gevolglik op 17 November ’n massaskoonmaakaksie…
Die AfriForum-tak in Harrismith het onlangs voortgegaan om slaggate in sommige van die dorp se strate as deel van dié…
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) is 13 bome ryker ná die AfriForum-tak in Ellisras dit as deel van dié burgerregte-organisasie se…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het 35 bome langs die R59 in Sasolburg as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 September die heliblad by die plaaslike hospitaal begin herstel.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing