|

Oplossing vir SA se probleme is in selfdoen!

Gemeenskappe wat in die toekoms wil oorleef, sal toenemend dinge vir hulself moet doen omdat die staat nie die verpligting gaan nakom nie. Dit was die kernboodskap wat gister op die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad in Pretoria weerklink het. Gemeenskapselfstandigheid sal staatsafhanklikheid moet vervang, het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum gesê. AfriForum…

|

Wat Suid Tirool vir Afrikaners kan leer

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie kundiges uit Suid Tirool het vandag AfriForum besoek om meer te leer oor dié  burgerregte-waghond. Dr. Gino Bentivoglio, asook ’n voormalige president van Suid Tirool, mnr. Luis Durnwalder, is van die gaste wat Solidariteit en AfriForum se hoofkantore in Pretoria besoek het. Daar is goeie bande tussen Afrikaners en Suid Tirool,…

|

AfriForum Jeug pak ook selfdoen-projek aan tydens nasionale jeugtoer

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het vandag in KwaZulu-Natal óók deelgeneem aan die burgerregte-organisasie se 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog tydens hul nasionale leierskapsontwikkelingstoer. Sowat 20 studente van verskeie AfriForum Jeug-universiteitstakke is vandeesweek op ‘n nasionale jeugtoer en het vandag die erfenisterrein van Die Slag van Bloedrivier, wat tussen Dundee en Vryheid geleë is, besoek. Díe…

|

Operasie Misdaadvry was reuse sukses

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Operasie Misdaadvry het die afgelope naweek bewys dat gemeenskappe veiliger is daar waar veiligheidstrukture gevestig word. Sowat 3 000 mense was betrokke by die nasionale massapatrollie wat Vrydagaand landwyd plaasgevind het. Altesame 52 AfriForum-buurtwagte, 29 outonome buurtwagte, 29 gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), 6 gemeenskapsorganisasies en 11 sekuriteitsmaatskappye het aan die operasie deelgeneem. Op…

End of content

End of content