Maand van Selfstandigheid: Paulpietersburg-tak vervang stoptekens
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het op 20 Oktober 2017 ’n padveiligheidsaksie geloods waartydens verskeie stoptekens in samewerking met die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit…
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het op 20 Oktober 2017 ’n padveiligheidsaksie geloods waartydens verskeie stoptekens in samewerking met die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit…
AfriForum se Naboomspruit-tak, in samewerking met Naboomspruit se provinsiale departement van paaie en vervoer, het op 1 Oktober slaggate herstel…
’n Lid van AfriForum se Delareyville-tak het besluit dat slaggate in dié dorp herstel moet word. James Kukard het die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Lichtenburg het oor die naweek sommige van dié dorp se mangate skoongemaak omdat die…
Sedert Junie vanjaar het verskeie AfriForum-takke landwyd ingegryp en self begin om begraafplase skoon te maak en op te knap…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 5 September ’n tak in Aliwal-Noord gestig en tydens die stigtingsgeleentheid ’n takbestuur verkies met…
Meer as 150 verteenwoordigers van takbesture by AfriForum het vandag ’n konferensie in Boksburg bygewoon waar koppe bymekaar gesit…
AfriForum se Nelspruit-tak het die begraafplaas in Boschstraat skoongemaak as deel van AfriForum se Rus in Vrede-veldtog.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Augustus 2017 ‘n buurtwag in die groter Delmas-omgewing gestig om misdaad te takel en om…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Belfast- en Witrivier-tak het op 15 Augustus 2017 die begraafplase in hierdie dorpe skoongemaak as deel van die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing