AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Upington-tak maak ’n veld skoon
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs ’n gedeelte van die veld by die brug in Duikweg skoongemaak. Vullis is onwettig…
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs ’n gedeelte van die veld by die brug in Duikweg skoongemaak. Vullis is onwettig…
AfriForum se Kathu-tak het die afgelope naweek straatname in Onderwyserpark begin verf. Gemerkte straatname maak dit vir die buurtwag makliker…
Die AfriForum-tak in Waterkloof het as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog die afgelope naweek ’n gebied wat in ’n…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het verlede week slaggate in dié dorp opgevul teen ’n koste van nagenoeg R26 000 as deel…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Saterdag, 6 Oktober in samewerking met AfriForum se Bethlehem-jeugtak en die gemeenskap van…
AfriForum se Middelburg-tak het fase twee van die herstelwerk aan die plaaslike hospitaal se heliblad by voltooi. Die heliblad is…
Ná verskeie motordiefstalpogings by die Malita-aftreeoord in Delmas – waartydens een voertuig gesteel is en talle ander se batterye gesteel…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het verlede week in samewerking met die Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit ’n lekkasie van die hooftoevoerwaterpyp…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het tydens die naweek van 15 September ’n skoonmaakaksie by ’n park tussen die Erasmus-woonbuurt en die…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 15 September vanjaar die pad by die Minnaarstraat- en Wonderfontein-aansluiting opgeknap. Dit volg nadat verskeie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing