AfriForum Jeug maak ’n verskil in Nelspruit
Die jeugvleuel van AfriForum se Nelspruit-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie geloods toe dié vleuel met die eerste van ’n…
Die jeugvleuel van AfriForum se Nelspruit-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie geloods toe dié vleuel met die eerste van ’n…
Die AfriForum-tak in Waverley het op Woensdag 27 Februarie onduidelike en afgeskilferde padtekens rondom skole oorgeverf. Dié aksie vorm deel van AfriForum…
AfriForum se Springs-tak het op 16 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie oorkant die ou Spar-gebou op die hoek van Derde- en Vierdelaan in…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 9 Februarie 2019 in samewerking met die jeugvleuel van dié tak die Hollandse begraafplaas skoongemaak. Hierdie…
Die jeugvleuel van AfriForum se Kuruman-tak het op 1 Februarie vanjaar begin om self die kragtoevoer na vier sektore in…
Die AfriForum-tak in Reitz het vanjaar ’n padtekenprojek geloods wat daarop fokus om padveiligheid te verbeter deur padtekens in dié…
Die AfriForum-tak in Koster het padtekens in die dorp se hoofstraat geverf as deel van ’n nasionale inisiatief waar probleme…
Die AfriForum-tak in Midvaal het op 30 November stoptekens in samewerking met Midvaal Wyk 13 opgerig, asook die padstrepe in Howe…
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 1 Desember ’n skoonmaakaksie in sekere dele van dié woonbuurt gehou. Dié gebied sluit Okavangoweg…
AfriForum se Phalaborwa-tak het ’n kontrakteur aangestel wat reeds vir die afgelope vyf maande twee keer per week skoonmaak en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing