#VegEnBou-week: AfriForum sit skouer aan die wiel in Ellisras
| | |

#VegEnBou-week: AfriForum sit skouer aan die wiel in Ellisras

AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is tydens die #VegEnBou-week gehou. Opheffingsprojekte Die tak het op 28 Augustus 30 bottels handreiniger aan die SAVF Maroela Oord geskenk om die bejaardes en personeel teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Die tak se…

Kuruman-tak, SAPD en ander staan saam om misdaad te bekamp  
|

Kuruman-tak, SAPD en ander staan saam om misdaad te bekamp  

Die AfriForum-tak in Kuruman se brandbestrydingspan het op 22 Augustus hande met die Kuruman SAPD en distriksraad gevat om ’n veld waar rowers en ander misdadigers gereeld wegkruip, te brand om sodoende misdaad in hierdie gebied te bekamp. Verder het die AfriForum-buurtwag in dié dorp in samewerking met die SAPD en ander sekuriteitsmaatskappye van 09:00…

AfriForum se Centurion-tak maak park skoon; herstel waterlek
| |

AfriForum se Centurion-tak maak park skoon; herstel waterlek

AfriForum se Centurion-tak het op 22 Augustus en 24 Augustus ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur en herstelwerk in die Valhalla-omgewing gedoen. Op 22 Augustus is ’n skoonmaakaksie in Montague Kneen Park van stapel gestuur. Montague Kneen Park se terrein word gereeld gebruik vir die onwettige storting van bourommel en bande. AfriForum het reeds op 23…

AfriForum stel vullisverwyderingsdiens in Bloemfontein bekend
| |

AfriForum stel vullisverwyderingsdiens in Bloemfontein bekend

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan eersdaags ’n vullisverwyderingsdiens aan inwoners van Bloemfontein lewer. Dít volg ná talle inwoners klagtes van swak dienslewering aangaande vullisverwydering by AfriForum ingedien het. Die burgerregtewaghond het reeds op 18 Augustus ’n aanmaning aan die munisipaliteit gestuur om dringend aandag aan dié probleem te gee, maar nog geen terugvoer is ontvang nie. Volgens…

AfriForum se Standerton-tak spring in om vullis te verwyder
| |

AfriForum se Standerton-tak spring in om vullis te verwyder

AfriForum se Standerton-tak het op 4 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsprojek van stapel gestuur nadat munisipale werkers nie vullis verwyder het nie. Die tak het sewe vragte vullis (8 ton per vrag) na die vullisterrein weggery. “Dit is indrukwekkend om te sien hoe die Standerton-gemeenskap saamstaan om ’n daadwerklike verskil in hul gemeenskap te maak. Ons wil ook die…

AfriForum se Westonaria-tak herstel lekkende waterpyp
| |

AfriForum se Westonaria-tak herstel lekkende waterpyp

AfriForum se Westonaria-tak het op 31 Mei 2020 ’n waterpyp op eie onkoste herstel omdat die Westonaria-munisipaliteit nie geld het om die materiaal aan te koop nie en ook ’n tekort aan ambagsmanne het om die werk te verrig. Die pyp op die hoek van Botha- en Wesstraat het al vir maande gelek en die waterdruk beïnvloed….

AfriForum-takke landwyd besig met #VegEnBou-veldtog
|

AfriForum-takke landwyd besig met #VegEnBou-veldtog

  Gemeenskappe wat in die toekoms wil oorleef, sal toenemend dinge vir hulself moet doen omdat die staat nie sy verpligting gaan nakom nie. As burgerregte-waghond glo AfriForum nie net in selfdoen nie. Die organisasie se meer as 140 takke pas dit ook toe deur verskeie inisiatiewe soos die #VegEnBou-veldtog, wat verlede maand in Upington…

Naboomspruit-tak woeker in Februarie
| |

Naboomspruit-tak woeker in Februarie

AfriForum se Naboomspruit-tak het gedurende Februarie 2020 verskeie projekte aangepak en die gemeenskap só ondersteun. Dié tak het onder meer – ’n boom verwyder wat voor ’n inwoner se erf omgeval het; die begraafplaas beveilig en die gras daar gesny; ’n vergadering met die verbruikersforum gehou oor die elektrisiteitsprobleme in dié dorp; nóg ’n boorgatpomp herstel…

|

KYK: Vanjaar se #Ankerdorppadskou-hoogtepunte

Lede van plaaslike AfriForum-takke en vrywilligers het die afgelope paar maande in agt dorpe en stede gespit en gegrawe, gras gesny, tuin gemaak, vullissakke met rommel gevul en stop- en padtekens geverf wat nuwe lewe aan hul omgewings gegee het. AfriForum se #AnkerdorpPadskou-projek was ’n reusesukses wat hoop geskep en gemeenskappe nader aan mekaar gebring…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Delareyville-tak maak park skoon
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Delareyville-tak maak park skoon

AfriForum se Delareyville-tak het vandeesmaand die groot park tussen Protea- en Diedericksstraat skoongemaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Verskeie inwoners het oor die toestand van die park gekla en vullis is gereeld daar gestort. Die AfriForum-tak het dadelik ingespring om die park skoon te maak. Die gras is gesny, vullis is verwyder en…

End of content

End of content