AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga neem aan nasionale patrollies deel
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga-Wes, wat insluit Standerton, Secunda, Delmas, Witbank en Piet Retief, het op Vrydag 20 Julie…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga-Wes, wat insluit Standerton, Secunda, Delmas, Witbank en Piet Retief, het op Vrydag 20 Julie…
AfriForum se Bethal- en TEKS-tak was die afgelope week genoodsaak om vullis in Bethal en Secunda te laat verwyder nadat…
AfriForum se TEKS-tak het Saterdag 17 Maart 2018 veiligheid tydens die Cansa-aflos by die Highveld Ridge Primary School in Secunda verseker deur voetpatrollies…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 19 Januarie samesprekings met die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit begin voer oor die verf van…
AfriForum se buurtwagte sowel as plaaswagte in Witrivier, Piet Retief, Machadodorp, Lydenburg, die Cairn Burnside-plaaswag (Nelspruit), Witbank, die Argent-plaaswag (Delmas),…
AfriForum se Teks-buurtwag (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het op 2 Desember 2017 aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem, onder meer…
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) -buurtwag het onlangs tweerigtingradio’s ontvang wat môre tydens ’n nasionale patrollie…
AfriForum se Secunda-tak het onlangs ’n lekkende waterpyp help herstel.
AfriForum se takke in Mpumalanga het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig…
Die AfriForum-takke in die Mpumalanga Hoëveld het onlangs nege vullisterreine geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog. Altesaam…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing